Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » enkelkamer
enkelkamer [boodskap #141215] Do, 02 Maart 2023 14:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
enkelkamer
Afbreking: en•kel•ka•mer
Samestelling: enkel + kamer


Selfstandige naamwoord: enkelkamer
Meervoud: enkelkamers
Verkleinwoord: enkelkamertjie
Meervoud van verkleining: enkelkamertjies

Betekenis:
• 'n Kamer vir een persoon; slaapkamer met een bed.

Gebruik:
• Wil u 'n dubbel- of 'n enkelkamer bespreek?

Verwant:
• dubbelkamer

Vertaling:
Engels: single room
Nederlands: eenpersoonskamer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kaaskoek
Volgende onderwerp: dubbelkamer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 12:02:44 MGT 2024