kaaskoek [boodskap #141214] |
Wo, 01 Maart 2023 07:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kaaskoek
Afbreking: kaas•koek
Samestelling: kaas + koek
Uitspraak: /ˈkɑːskuk/
Selfstandige naamwoord: kaaskoek
Meervoud: kaaskoeke
Verkleinwoord: kaaskoekie
Meervoud van verkleining: kaaskoekies
Betekenis:
• 'n Gebak van roomkaas met 'n harde kors.
Gebruik:
• Kan ek nog 'n stukkie kaaskoek kry?
Vertaling:
Engels: cheesecake
Nederlands: kaastaart, kwarktaart
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|