Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » golwend
golwend [boodskap #141209] Di, 28 Februarie 2023 18:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
golwend
Afbreking: gol•wend
Samestelling: golf + -end


Byvoeglike naamwoord: golwend
Vergrotende trap: golwender
Oortreffende trap: golwendste
Attributief: golwende
Partitief: golwends

Betekenis:
• Met die vorm van 'n golf.

Gebruik:
• Die blondine het golwende haarlokke.

Sinoniem:
• deinend
• gegolf
• gekarteld

Vertaling:
Engels: waving, wavy
Nederlands: golvend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: omkopery
Volgende onderwerp: oriënteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 11:50:33 MGT 2024