omkopery [boodskap #141208] |
Di, 28 Februarie 2023 18:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
omkopery
Afbreking: om•ko•pe•ry
Samestelling: omkoop + -ery
Selfstandige naamwoord: omkopery
Meervoud: –
Betekenis:
• Die handeling van omkoop; mense met geld oorreed om onbehoorlike dinge te doen.
Gebruik:
• Die politikus word vir omkopery ondersoek.
Sinoniem:
• omkoping
Hiperoniem:
• korrupsie
Verwant:
• omkoopgeld
Vertaling:
Engels: bribery
Nederlands: omkoperij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|