Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agterbly
agterbly [boodskap #141203] Ma, 27 Februarie 2023 18:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
agterbly
Afbreking: ag•ter•bly
Samestelling: agter + bly


Werkwoord: bly agter, agterbly
Verlede tyd: het agtergebly

Betekenis:
• Om op 'n plek te bly nadat ander dit verlaat het.
• Om agter te raak.

Gebruik:
• Die stout kinders moes na klas agterbly.
• Opskud, moenie agterbly nie.

Afgelei:
• agterblyer
• agterblywend

Vertaling:
Engels: to stay behind, remain behind, hang back; fall behind
Nederlands: achterblijven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: krullerig
Volgende onderwerp: krulkop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 05:21:31 MGT 2024