krullerig [boodskap #141202] |
Ma, 27 Februarie 2023 18:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
krullerig
Afbreking: krul•le•rig
Samestelling: krulle + -rig
Byvoeglike naamwoord: krullerig
Vergrotende trap: krulleriger
Oortreffende trap: krullerigste
Attributief: krullerige
Partitief: krullerigs
Betekenis:
• Met baie krulle.
Gebruik:
• Verkies u krullerige of reguit hare?
Sinoniem:
• gekruld
Antoniem:
• reguit
Verwant:
• golwend
Vertaling:
Engels: curly
Nederlands: krullerig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|