Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » walglik
walglik [boodskap #141201] Ma, 27 Februarie 2023 12:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
walglik
Afbreking: walg•lik
Samestelling: walg + -lik


Byvoeglike naamwoord: walglik
Vergrotende trap: walgliker
Oortreffende trap: walglikste
Attributief: walglike
Partitief: walgliks

Betekenis:
• Wat 'n mens laat walg (weersin opwek).

Gebruik:
• Sy grape is walglik.
• Waar kom die walglike reuk vandaan?

Sinoniem:
• aaklig
• afgryslik
• afskuwelik
• afstootlik
• obseen
• onaangenaam
• onsmaaklik
• ontstellend
• verfoeilik
• weersinwekkend

Afgelei:
• walglikheid

Vertaling:
Engels: disgusting, repulsive, nausea inducing
Nederlands: walgelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: staptog
Volgende onderwerp: krullerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 11:40:30 MGT 2024