Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » patetiek
patetiek [boodskap #141199] Ma, 27 Februarie 2023 09:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
patetiek
Afbreking: pa•te•tiek


Selfstandige naamwoord: patetiek
Meervoud:

Betekenis:
• Die oordrewe uiting van gevoelens om dieselfde emosies by ander op te wek.

Gebruik:
• Populêre literatuur is dikwels vol patetiek.

Sinoniem:
• patos

Verwant
• pateet
• pateties

Vertaling:
Engels: patheticness
Nederlands: pathetiek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kommapunt
Volgende onderwerp: staptog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 11:47:32 MGT 2024