pateet [boodskap #141197] |
Ma, 27 Februarie 2023 08:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pateet
Afbreking: pa•teet
Selfstandige naamwoord: pateet
Meervoud: patete
Betekenis:
• 'n Persoon wat pateties optree.
Gebruik:
• Die pateet kan nie besluite neem nie en dryf die mense om hom teen die mure uit.
Sinoniem:
• ellendeling
• lafaard
• mislukking
• sukkelaar
• swakkeling
• verloorder
Verwant:
• patetiek
• pateties
Vertaling:
Engels: pathetic person
Nederlands: schlemiel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|