prisonier [boodskap #141195] |
So, 26 Februarie 2023 20:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
prisonier
Afbreking: pri•so•nier
Selfstandige naamwoord: prisonier
Meervoud: prisoniers (prisoniere)
Betekenis:
• Persoon wat gevange geneem en in aanhouding is.
Gebruik:
• Die manlike en vroulike prisoniers word apart aangehou.
Sinoniem:
• aangehoudene
• arrestant
• gevangene
• tronkvoël
Afgelei:
• prisonierskamp
Vertaling:
Engels: prisoner, convict
Nederlands: gevangene
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|