halte [boodskap #141193] |
So, 26 Februarie 2023 17:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
halte
Afbreking: hal•te
Selfstandige naamwoord: halte
Meervoud: haltes
Verkleinwoord: haltetjie
Meervoud van verkleining: haltetjies
Betekenis:
• Afgemerkte plek op 'n roete waar 'n voertuig tydelik stop om vrag of passasiers te wissel.
Gebruik:
• Hoe gereeld doen die trein by die halte aan?
Sinoniem:
• stilhouplek
• stop
Hiponiem:
• bushalte
• eindhalte
• treinhalte
• tremhalte
Afgelei:
• haltepaal
Vertaling:
Engels: stop, halt
Nederlands: halte
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|