Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vermeerdering
vermeerdering [boodskap #141191] So, 26 Februarie 2023 10:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vermeerdering
Afbreking: ver•meer•de•ring
Samestelling: vermeerder + -ing


Selfstandige naamwoord: vermeerdering
Meervoud: vermeerderinge, vermeerderings
Verkleinwoord: vermeerderinkie
Meervoud van verkleining: vermeerderinkies

Betekenis:
• 'n Toename in aantal; die handeling of resultaat van vermeerder.

Gebruik:
• Johannes 6 vertel die storie van die vermeerdering van twee visse en vyf brode.

Sinoniem:
• aangroei
• aanwas
• groei
• multiplikasie
• styging
• toename
• toeneming
• vergroting
• verhoging
• uitbreiding

Antoniem:
• vermindering

afgelei:
• getalsvermeerdering
• gewigsvermeerdering
• kennisvermeerdering
• lengtevermeerdering
• spesievermeerdering
• prysvermeerdering
• waardevermeerdering

Vertaling:
Engels: increase, accretion
Nederlands: vermeerdering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seesoogdier
Volgende onderwerp: vermindering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 05:08:20 MGT 2024