seesoogdier [boodskap #141190] |
So, 26 Februarie 2023 09:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
seesoogdier
Afbreking: see•soog•dier
Samestelling: see + soogdier
Selfstandige naamwoord: seesoogdier
Meervoud: seesoogdiere
Verkleinwoord: seesoogdiertjie
Meervoud van verkleining: seesoogdiertjies
Betekenis:
• 'n Akwatiese soogdier wat in die see leef of van die see afhanklik is.
Gebruik:
• 'n Walvis is nie 'n vis nie, maar n seesoogdier.
Hiponiem:
• manatees
• seehond
• seeluiperd
• walrus
• walvis
• ysbeer
Vertaling:
Engels: marine mammal
Nederlands: zeezoogdier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|