spieëlglad [boodskap #141186] |
Vr, 24 Februarie 2023 17:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spieëlglad
Afbreking: spie•ël•glad
Samestelling: spieël + glad
Byvoeglike naamwoord: spieëlglad
Attributief: spieëlgladde
Betekenis:
• Intensiewe vorm van glad. So glad soos 'n spieël.
Gebruik:
• Die wind het bedaar en die see was weer spieëlglad. [Lukas 8:24]
Sinoniem:
• aalglad
• glibberig
• satynglad
• seepglad
Vertaling:
Engels: glassy, mirror-smooth
Nederlands: spiegelglad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|