bedkas [boodskap #141184] |
Vr, 24 Februarie 2023 16:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bedkas
Afbreking: bed•kas
Samestelling: bed + kas
Selfstandige naamwoord: bedkas
Meervoud: bedkasse
Verkleinwoord: bedkassie
Meervoud van verkleining: bedkassies
Betekenis:
• 'n Kas langs 'n bed (meestal as verkleinwoord).
Gebruik:
• Bêre jou Bybel en jou flits in jou bedkassie.
Vertaling:
Engels: bedside cabinet
Nederlands: nachtkastje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|