Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hardeband
hardeband [boodskap #141182] Fri, 24 February 2023 14:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hardeband
Afbreking: har•de•band
Samestelling: hard + -e- + band


Selfstandige naamwoord: hardeband
Meervoud: hardebande

Betekenis:
• 'n Harde, beskermende omslag, of 'n boek met so 'n omslag.

Gebruik:
• U kan die boek koop teen R300 vir die hardeband of R200 vir die sagteband.

Antoniem:
• sagteband
• slapband

Afgelei:
• hardebandboek
• hardebandringbinder
• hardebandringlêer
• hardebandnotaboek

Vertaling:
Engels: hardcover
Nederlands: hardcover

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: epentese
Volgende onderwerp: gevreet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 08:17:27 UTC 2025