Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » elisie
elisie [boodskap #141180] Fri, 24 February 2023 13:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
elisie
Afbreking: e•li•sie


Selfstandige naamwoord: elisie
Meervoud: elisies

Betekenis:
• Die weglating van een of meer klanke, 'n stylfiguur wat veral in gedigte gebruik word om die ritme (metrum) te verbeter.

Gebruik:
• Eugene Marais gebruik elisie in die gedig Winternag: In elk’ grashalm se vou, blink ‘n druppel van dou.

Sinoniem:
• klankweglating
• uitstoting

Antoniem:
• epentese

Vertaling:
Engels: elision, deletion
Nederlands: elisie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tremhalte
Volgende onderwerp: epentese
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 08:04:32 UTC 2025