epikus [boodskap #141178] |
Thu, 23 February 2023 15:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
epikus
Afbreking: e•pi•kus
Selfstandige naamwoord: epikus
Meervoud: epikusse, epici
Betekenis:
• 'n Persoon wat eposse (gedigte oor 'n historiese of legendariese figure) skryf.
Gebruik:
• Voltaire was 'n Franse lirikus, dramatikus en epikus.
Sinoniem:
• heldedigter
• heldesanger
Vertaling:
Engels: epicist
Nederlands: epicus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|