teenspraak [boodskap #141176] |
Thu, 23 February 2023 14:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
teenspraak
Afbreking: teen•spraak
Samestelling: teen + spraak
Selfstandige naamwoord: teenspraak
Meervoud: teensprake
Betekenis:
• Die uitdrukking van 'n teenoorgestelde opinie.
Gebruik:
• Wil jy regtig aan 'n party behoort wat geen teenspraak duld nie?
Wisselvorm:
• teëspraak
Sinoniem:
• konfrontasie
• kontradiksie
• negering
• ontkenning
• teenargument
• teenstrydigheid
• weerspreking
Vertaling:
Engels: contradiction, denial
Nederlands: tegenspraak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|