Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » roerloos
roerloos [boodskap #141175] Thu, 23 February 2023 13:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
roerloos
Afbreking: roer•loos
Samestelling: roer + -loos


Byvoeglike naamwoord: roerloos
Vergrotende trap: roerloser
Oortreffende trap: roerloosste
Attributief: roerlose

Betekenis:
• Wat doodstil staan, sonder om te roer (beweeg).

Gebruik:
• As 'n blesbok skrik, bly hy dikwels roerloos staan.

Sinoniem:
• bewegingloos
• doodstil
• onbeweegbaar
• onbeweeglik
• tjoepstil
• vasgenael

Afgelei:
• roerloosheid

Vertaling:
Engels: motionless
Nederlands: roerloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oftalmoloog
Volgende onderwerp: teenspraak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 08:04:49 UTC 2025