oftalmoloog [boodskap #141174] |
Thu, 23 February 2023 13:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oftalmoloog
Afbreking: of•tal•mo•loog
Selfstandige naamwoord: oftalmoloog
Meervoud: oftalmoloë
Betekenis:
• 'n Mediese spesialis wat in oogheelkunde spesialiseer.
Gebruik:
• Die oftalmoloog verwyder die pasiënt se katarak.
Sinoniem:
• okulis
• oogarts
• oogdokter
• oogheelkundige
• oogkundige
• oogspesialis
Verwant:
• oftalmologie
Vertaling:
Engels: ophthalmologist
Nederlands: oftalmoloog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|