Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kolmuis
kolmuis [boodskap #141172] Wed, 22 February 2023 19:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kolmuis
Afbreking: kol•muis
Samestelling: kol + muis


Selfstandige naamwoord: kolmuis
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Algemene naam vir 'n koei met 'n kol voor die kop, of kolle op die lyf (met hoofletter).

Gebruik:
Kolmuis lewer 28 liter melk per dag.

Spreekwoord:
• Die kolmuis vreet wasgoed. [Gesê as iemand se klere in die gleuf van die boude optrek.]

Vertaling:
Engels: kolmuis
Nederlands: kolmuis

Nota:
• Die spreekwoordelike gebruik roep 'n beeld op van 'n koei wat wasgoed vreet. Dit word o.a. in geselskap om kuisheidsredes gebruik.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verplig
Volgende onderwerp: sportman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 08:11:58 UTC 2025