Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Noord-Sotho
Noord-Sotho [boodskap #141169] Wed, 22 February 2023 15:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Noord-Sotho
Afbreking: Noord-So•tho
Uitspraak: /ˈnuə̯rt ˌsuə̯tu/


Selfstandige naamwoord: Noord-Sotho
Meervoud: Noord-Sotho's

Betekenis:
• Lid van 'n etniese bevolkingsgroep in die noordooste van Suid-Afrika.

Gebruik:
• 'n Noord-Sotho het ons met die vertaling gehelp.

Vertaling:
Engels: Northern Sotho, Transvaal Sotho
Nederlands: Noordelijk Sotho
Noord-Sotho: Sesotho sa Leboa


Selfstandige naamwoord: Noord-Sotho
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Suidwestelike Sintoetaal met ongeveer 4,6 miljoen sprekers, 'n ampstaal van Suid-Afrika.

Gebruik:
• Sy kan Noord-Sotho praat.

Afkorting:
• N.So.

Vertaling:
Engels: Northern Sotho
Nederlands: Noord-Sotho
Noord-Sotho: Sesotho sa Leboa

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fascisme
Volgende onderwerp: toevallig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 08:06:31 UTC 2025