fascisme [boodskap #141168] |
Wed, 22 February 2023 12:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fascisme
Afbreking: fa•scis•me
Selfstandige naamwoord: fascisme
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Ekstremistiese vorm van outoritêre nasionalisme, wat anti-demokraties, anti-kommunisties, anti-liberaal, anti-parlementêr en anti-intellektueel is.
Gebruik:
• Fascisme is van 1922 tot 1943 as 'n politieke stelsel in Italië ingestel.
Afgelei:
• fascis
• fascisties
Vertaling:
Engels: fascism
Italiaans: fascismo
Nederlands: fascisme
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|