elegant [boodskap #141167] |
Wed, 22 February 2023 11:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
elegant
Afbreking: e•le•gant
Byvoeglike naamwoord: elegant
Vergrotende trap: eleganter
Oortreffende trap: elegantste
Attributief: elegante
Partitief: elegants
Betekenis:
• Wat aantreklik en grasieus is; met 'n fyn smaak.
Gebruik:
• Sy trek eenvoudig, dog elegant aan.
Sinoniem:
• aantreklik
• bekoorlik
• bevallig
• chic
• deftig
• grasieus
• modieus
• sierlik
• sjiek
• smaaklik
• smaakvol
• stylvol
• swierig
• viets
Afgelei:
• elegansie
• elegantheid
Vertaling:
Engels: elegant, graceful, refined
Nederlands: elegant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|