Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitheems
uitheems [boodskap #141165] Tue, 21 February 2023 20:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitheems
Afbreking: uit•heems


Byvoeglike naamwoord: uitheems
Vergrotende trap: uitheemser
Oortreffende trap: uitheemsste
Attributief: uitheemse

Betekenis:
• Wat van 'n ander plek afkomstig is.

Gebruik:
• Die bokrambossie is uitheems aan Suid-Afrika.

Sinoniem:
• buitelands
• eksoties
• eksoteries
• uitlandig
• uitlands
• vreemd

Antoniem:
• inheems

Afgelei:
• uitheemsheid

Vertaling:
Engels: foreign, strange, exotic, outlandish
Nederlands: uitheems

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spandabel
Volgende onderwerp: krediet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 08:07:37 UTC 2025