Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spandabel
spandabel [boodskap #141164] Tue, 21 February 2023 19:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
spandabel
Afbreking: span•da•bel


Byvoeglike naamwoord: spandabel
Vergrotende trap: spandabeler
Oortreffende trap: spandabelste
Attributief: spandabele

Betekenis:
• Geneig om te veel geld te spandeer (spreekwoordelik, met 'n gat in die beursie).

Gebruik:
• Jong rugbyspelers is geneig om spandabel te leef.

Sinoniem:
• kwistig
• oordadig
• oorvloedig
• spandabelrig
• verkwistend
• vermorsend
• verspillend

Antoniem:
• spaarsaam

Afgelei:
• spandabelheid

Vertaling:
Engels: wasteful, extravagant
Nederlands: verkwistend, spilziek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rugleuning
Volgende onderwerp: uitheems
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 07:40:26 UTC 2025