Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seldsaam
seldsaam [boodskap #141162] Tue, 21 February 2023 13:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
seldsaam
Afbreking: seld•saam


Byvoeglike naamwoord: seldsaam
Vergrotende trap: seldsamer
Oortreffende trap: seldsaamste
Attributief: seldsame
Partitief: seldsaams

Betekenis:
• Wat nie algemeen is nie.

Gebruik:
• Hy het 'n seldsame siekte.

Sinoniem:
• besonder
• buitengewoon
• merkwaardig
• ongehoord
• ongewoon
• raar
• skaars
• sonderling
• spesiaal
• uitsonderlik
• vreemd

Antoniem:
• alledaags

Afgelei:
• seldsaamheid

Vertaling:
Engels: rare, scarce, uncommon
Nederlands: zeldzaam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afname
Volgende onderwerp: rugleuning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 08:18:27 UTC 2025