teoreties [boodskap #141160] |
Tue, 21 February 2023 13:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
teoreties
Afbreking: teo•re•ties
Byvoeglike naamwoord: teoreties
Vergrotende trap: teoretieser
Oortreffende trap: teoretiesste
Attributief: teoretiese
Betekenis:
• Met betrekking tot die teorie, maar wat nie noodwendig prakties getoets is of uitvoerbaar is nie.
Gebruik:
• Dit is teoreties moontlik om teen die spoed van lig deur die heelal te reis.
Sinoniem:
• akademies
• abstrak
• gepostuleer
• hipoteties
• spekulatief
• universitêr
Antoniem:
• prakties
Afgelei:
• kenteoreties
Vertaling:
Engels: theoretical, speculative
Nederlands: theoretisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|