prakties [boodskap #141159] |
Tue, 21 February 2023 09:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
prakties
Afbreking: prak•ties
Byvoeglike naamwoord: prakties
Vergrotende trap: praktieser
Oortreffende trap: praktiesste
Attributief: praktiese
Betekenis:
• Wat werkbaar en implementeerbaar is (eerder as akademies).
Gebruik:
• Die plan is nie prakties haalbaar nie.
Sinoniem:
• daadliewend
• doelmatig
• feitlik
• haalbaar
• lewensvatbaar
• moontlik
• pragmaties
• toepasbaar
• uitvoerbaar
Antoniem:
• onprakties
• teoreties
Vertaling:
Engels: practical, workable
Nederlands: praktisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|