toename [boodskap #141158] |
Tue, 21 February 2023 09:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toename
Afbreking: toe•na•me
Selfstandige naamwoord: toename
Meervoud: toenames
Betekenis:
• Die handeling van toeneem; om groter te word in aantal of maat.
Gebruik:
• Die toename in misdaad is kommerwekkend.
Sinoniem:
• aanwas
• groei
• inflasie
• inkrement
• styging
• vergroting
• verhoging
• vermeerdering
Antoniem:
• afname
Afgelei:
• bevolkingstoename
• geboortetoename
• gewigstoename
• momentumtoename
• stroomtoename
Vertaling:
Engels: increase, rise, accrual, growth
Nederlands: toename
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|