Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » armleuning
armleuning [boodskap #141155] Tue, 21 February 2023 08:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
armleuning
Afbreking: arm•leu•ning
Samestelling: arm + leuning


Selfstandige naamwoord: armleuning
Meervoud: armleunings
Verkleinwoord: armleuninkie
Meervoud van verkleining: armleuninkies

Betekenis:
• Die deel van 'n stoel of bank waarop 'n mens 'n arm kan laat rus.

Gebruik:
• Die stoel se armleuning het gebreek.

Sinoniem:
• armrus

Verwant:
• rugleuning

Vertaling:
Engels: armrest
Nederlands: armleuning

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verwerp
Volgende onderwerp: minagtend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 07:43:07 UTC 2025