verwerp [boodskap #141154] |
Mon, 20 February 2023 20:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verwerp
Afbreking: ver•werp
Werkwoord: verwerp
Verlede tyd: het verwerp
Betekenis:
• Om nie te aanvaar nie; af te wys.
Gebruik:
• Ek verwerp die beskuldigings met die minagting wat dit verdien.
Sinoniem:
• afkeur
• afwys
• repudieer
• wegstoot
Antoniem:
• aanneem
• aanvaar
Afgelei:
• verwerping
• verwerplik
Vertaling:
Engels: to reject, repudiate, renounce
Nederlands: verwerpen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|