krimp [boodskap #141153] |
Mon, 20 February 2023 19:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
krimp
Afbreking: krimp
Uitspraak: /krəmp/
Werkwoord: krimp
Verlede tyd: het gekrimp
Betekenis:
• Om inmekaar te trek; kleiner of korter word.
Gebruik:
• Die rok het in die was gekrimp.
Sinoniem:
• afneem
• intrek
• saamtrek
• verklein
• vernou
Antoniem:
• rek
Afgelei:
• ineenkrimp
• inkrimp
• krimpbaar
• krimping
• krimpsiekte
• krimptraag
• krimpvarkie
• krimpvry
• opkrimp
• verkrimp
Vertaling:
Engels: to shrink, contract, diminish
Nederlands: krimpen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|