Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waardeloos
waardeloos [boodskap #141150] Mon, 20 February 2023 18:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
waardeloos
Afbreking: waar•de•loos
Samestelling: waarde + -loos


Byvoeglike naamwoord: waardeloos
Vergrotende trap: waardeloser
Oortreffende trap: waardeloosste
Attributief: waardelose

Betekenis:
• Wat geen of min waarde het.

Gebruik:
• Die regering se mooi beloftes is waardeloos as dit nie geïmplementeer word nie.

Sinoniem:
• nikswerd
• nutteloos
• onbenullig

Antoniem:
• kosbaar
• waardevol

Afgelei:
• waardeloosheid

Vertaling:
Engels: worthless, valueless
Nederlands: waardeloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eenders
Volgende onderwerp: ontmoedig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 07:46:04 UTC 2025