Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eenders
eenders [boodskap #141149] Ma., 20 Februarie 2023 18:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24357
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eenders
Afbreking: een•ders


Byvoeglike naamwoord: eenders
Attributief: eenderste

Betekenis:
• Wat dieselfde is (en nie anders nie).

Gebruik:
• Die tweeling lyk op 'n haar na eenders.

Wisselvorm:
• eners

Sinoniem:
• dieselfde
• eenstemmig
• eenvormig
• gelyksoortig
• ooreenkomstig
• ooreenstemmend
• soortgelyk

Antoniem:
• anders
• verskillend

Afgelei:
• eendersdenkend
• eendersheid

Vertaling:
Engels: alike, similar
Nederlands: gelijk, hetzelfde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: flenter
Volgende onderwerp: waardeloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 31 00:47:57 UTC 2026