onderdanigheid [boodskap #141147] |
Mon, 20 February 2023 13:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onderdanigheid
Afbreking: on•der•da•nig•heid
Samestelling: onderdanig + -heid
Selfstandige naamwoord: onderdanigheid
Meervoud: onderdanighede
Betekenis:
• Die toestand van onderdanig wees (om jouself ondergeskik te stel en gehoorsaam te wees).
Gebruik:
• Is onderdanigheid aan mekaar maar net net onvoorwaardelike liefde nie?
Sinoniem:
• gedienstigheid
• gehoorsaamheid
• kruiperigheid
• onderwerping
• onderworpenheid
• ondergeskiktheid
Vertaling:
Engels: subservience, submissiveness
Nederlands: onderdanigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|