geoktrooieer [boodskap #141144] |
Mon, 20 February 2023 11:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geoktrooieer
Afbreking: ge•ok•trooi•eer
Samestelling: ge- + oktrooi + -eer
Byvoeglike naamwoord: geoktrooieer, geoktrooieerd
Attributief: geoktrooieerde
Betekenis:
• Wat 'n lid is van 'n vereniging wat ingevolge 'n oktrooi beskerm word.
Gebruik:
• Sy is 'n geoktrooieerde rekenmeester.
Vertaling:
Engels: chartered
Nederlands: geoctrooieerd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|