Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tokkelinstrument
tokkelinstrument [boodskap #141142] Sun, 19 February 2023 19:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kitaar is 'n tokkelinstrument wat met die vingers of 'n plektrum bespeel word.
'n Kitaar is 'n tokkelinstrument wat met die vingers of 'n plektrum bespeel word.
tokkelinstrument
Afbreking: tok•kel•in•stru•ment
Samestelling: tokkel + instrument


Selfstandige naamwoord: tokkelinstrument
Meervoud: tokkelinstrumente
Verkleinwoord: tokkelinstrumentjie
Meervoud van verkleining: tokkelinstrumentjies

Betekenis:
• 'n Musiekinstrument met snare wat getokkel word.

Gebruik:
• Die orkes bestaan uit slag-, stryk- en tokkelinstrumente.

Hiponiem:
• banjo
• balalaika
• baskitaar
• blikkitaar
• harp
• kitaar
• lier
• luit
• mandolien
• ramkie
• siter
• ukelele

Vertaling:
Engels: plucked string instrument
Nederlands: tokkelinstrument

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hinderlaag
Volgende onderwerp: liedjieskrywer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 09:21:47 UTC 2025