Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hinderlaag
hinderlaag [boodskap #141141] Sun, 19 February 2023 18:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hinderlaag
Afbreking: hin•der•laag
Samestelling: hinder + laag


Selfstandige naamwoord: hinderlaag
Meervoud: hinderlae

Betekenis:
• 'n Onverwagse aanval teen 'n vyand wat vanaf 'n verskanste posisie gemaak word.

Gebruik:
• Die burgers het 'n Engelse patrollie in 'n hinderlaag gelok en uitgewis.

Sinoniem:
• lokval
• valstrik
• vanggat

Vertaling:
Engels: ambush, ambuscade
Nederlands: hinderlaag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Numeri
Volgende onderwerp: tokkelinstrument
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 09:16:24 UTC 2025