Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Levitikus
Levitikus [boodskap #141139] Sun, 19 February 2023 11:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Levitikus
Afbreking: Le•vi•ti•kus
Uitspraak: /le'vitikus/


Selfstandige naamwoord: Levitikus
Meervoud:

Betekenis:
• Die derde boek van die Bybel.

Gebruik:
Levitikus handel oor die mens se benadering tot God en bevat reëlings vir die priesters en die Leviete wat 'n belangrike funksie in Israel se godsdiens gespeel het.

Afkorting:
• Lev.

Hiperoniem:
• Bybelboek

Holoniem:
• Ou Testament

Vertaling:
Engels: Leviticus
Nederlands: Leviticus

Nota:
• Van Grieks το Λευιτικόν βιβλίον = boek van die Leviete; Hebreeus ויקרא, wajkira = en hy het geroep.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Eksodus
Volgende onderwerp: Numeri
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 09:33:01 UTC 2025