Genesis [boodskap #141137] |
Sun, 19 February 2023 11:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Genesis
Afbreking: Ge•ne•sis
Uitspraak: /'dʒenezis/
Selfstandige naamwoord: Genesis
Meervoud: –
Betekenis:
• Die eerste boek van die Bybel.
Gebruik:
• Genesis handel oor die skepping van die wêreld, die vroeë geskiedenis van die mensdom en die eerste sonde.
Sinoniem:
• genese
• ontstaan
• oorsprong
• skepping
• wording
Afkorting:
• Gen.
Hiperoniem:
• Bybelboek
Holoniem:
• Ou Testament
Vertaling:
Engels: Genesis
Nederlands: Genesis
Nota:
• Van Grieks: Γένεσις = ontstaan; Hebreeus בראשית, beres'jiet = in die begin.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|