Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verheerlik
verheerlik [boodskap #141136] Sun, 19 February 2023 10:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verheerlik
Afbreking: ver•heer•lik
Samestelling: ver- + heerlik


Werkwoord: verheerlik
Verlede tyd: het verheerlik

Betekenis:
• Om iets of iemand te loof; in glorie verhef.

Gebruik:
• Daar is kletsrymers wat moord, geweld en dwelms verheerlik.

Sinoniem:
• aanbid
• loof
• ophemel
• roem
• verhef
• vereer

Afgelei:
• verheerliking
• verheerlikte

Vertaling:
Engels: to glorify, extol
Nederlands: verheerlijken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tjekrekening
Volgende onderwerp: Genesis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 09:46:47 UTC 2025