Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tjekrekening
tjekrekening [boodskap #141135] Sat, 18 February 2023 20:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tjekrekening
Afbreking: tjek•re•ke•ning
Samestelling: tjek + rekening


Selfstandige naamwoord: tjekrekening
Meervoud: tjekrekeninge

Betekenis:
• 'n Rekening by 'n bank wat dit vir die houer maklik maak om geld te ontvang en uit te betaal.

Gebruik:
• U kan die skenking direk in ons tjekrekening deponeer.
• 'n Tjekrekening is 'n rekening is wat ontwerp is vir die uitsluitlike doel om transaksies te doen.

Sinoniem:
• lopende rekening
• transaksierekening

Verwant:
• spaarrekening

Vertaling:
Engels: cheque account, transaction account, current account
Nederlands: betaalrekening, zichtrekening

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nettowaardestaat
Volgende onderwerp: verheerlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 09:24:51 UTC 2025