rentekoers [boodskap #141133] |
Sat, 18 February 2023 20:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rentekoers
Afbreking: ren•te•koers
Samestelling: rente + koers
Selfstandige naamwoord: rentekoers
Meervoud: rentekoerse
Verkleinwoord: rentekoersie
Meervoud van verkleining: rentekoersies
Betekenis:
• Die koste van geld. Die persentasie wat betaal word op geld wat geleen of belê is.
Gebruik:
• Na verwagting sal die rentekoers aan die einde van die maand met 75 of selfs 100 basispunte verhoog word.
Afgelei:
• bankrentekoers
Vertaling:
Engels: interest rate
Nederlands: rentepercentage
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|