handelslisensie [boodskap #141132] |
Sa, 18 Februarie 2023 19:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
handelslisensie
Afbreking: han•dels•li•sen•sie
Samestelling: handel + -s- + lisensie
Selfstandige naamwoord: handelslisensie
Meervoud: handelslisensies
Betekenis:
• 'n Dokument wat 'n besigheid die reg gee om in sekere gebied handel te dryf.
Gebruik:
• Kontak jou plaaslike munisipaliteit om uit te vind of hulle registrasie verlang en of jou besigheid 'n handelslisensie benodig.
Vertaling:
Engels: trade license
Nederlands: handelslicentie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|