winsgrens [boodskap #141131] |
Sat, 18 February 2023 19:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
winsgrens
Afbreking: wins•grens
Samestelling: wins + grens
Selfstandige naamwoord: winsgrens
Meervoud: winsgrense
Verkleinwoord: winsgrensie
Meervoud van verkleining: winsgrensies
Betekenis:
• Die bedrag wat by die aankoopprys bygesit word om 'n wins te kan maak.
Gebruik:
• Die winkel maak 'n verlies op produkte wat onder die winsgrens verkoop word.
Sinoniem:
• profyt
• winsmarge
Afgelei:
• winsgrensmyn
Vertaling:
Engels: profit margin, mark-up
Nederlands: winstmarge
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|