etaleer [boodskap #141128] |
Sat, 18 February 2023 10:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
etaleer
Afbreking: e•ta•leer
Werkwoord: etaleer
Verlede tyd: het geëtaleer
Betekenis:
• Om produkte en goedere uit te stal.
Gebruik:
• Ons etaleer ons produkte by die naaste inkoopsentrum.
Sinoniem:
• tentoonstel
• uitstal
Afgelei:
• etalering
• etaleur
Vertaling:
Engels: to display, exhibit, showcase
Nederlands: etaleren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|