gestreep [boodskap #141127] |
Fri, 17 February 2023 17:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gestreep
Afbreking: ge•streep
Samestelling: ge- + streep
Byvoeglike naamwoord: gestreep
Attributief: gestreepte
Betekenis:
• Wat van strepe voorsien is.
Gebruik:
• 'n Sebra is 'n gestreepte dier.
Sinoniem:
• beaard
• bont
• gevlek
• streperig
Antoniem:
• ongestreep
Afgelei:
• deurgestreep
• gestreeptheid
Vertaling:
Engels: striped, banded, streaked
Nederlands: gestreept
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|