Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » buitekamer
buitekamer [boodskap #141125] Thu, 16 February 2023 19:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
buitekamer
Afbreking: bui•te•ka•mer
Samestelling: buite + kamer


Selfstandige naamwoord: buitekamer
Meervoud: buitekamers
Verkleinwoord: buitekamertjie
Meervoud van verkleining: buitekamertjies

Betekenis:
• 'n Kamer wat net 'n uitgang na buite het, of los is van die hoofgebou.

Gebruik:
• Die diewe het al ons tuingereedskap uit die buitekamer gesteel.

Verwant:
• buitegebou

Vertaling:
Engels: outside room, outer room
Nederlands: buitenkamer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aknee
Volgende onderwerp: nylon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 09:15:26 UTC 2025